Daarmee groet ons "Getroud Met Rugby" op lente


Getroud Met Rugby wat op 2009 op kykNET uitgesaai as dramareeks en is nadat op April 2016 toe het dit 'n sepie geword. Die besluit wat GMR wat kansellasie is, sal die Stryders-rugby in September afskeid geneem word. 

Kom ons hoop die nuwe sepie sal vanaf Oktober vervang word. kykNET se direkteur-kanale Waldimar Pelser sê dankie vir Deon Opperman en met Overberg Produksies wat al so hard gewerk het op 'n afgelope 13 jaar.. Die finale episode word in Julie maand verfilm.

Onthou GMR se finale episode sal vanaf 30ste September maand sluit. Te minste het ons 7 maande oor om Stryders te kyk.

Wat dink julle? Sou Getroud Met Rugby nog 'n seisoen voortgegaan he of sal dit permanent gekanselleer word?

Volg by Getroud Met Rugby of by kykNET op hulle sosiale media blad vir meer inligting oor kansellasie.

Poena maak sy eie TV-reeks in April


Maar op eerste keer het ons vir Robbie Wessels gesien op 2007 se Poena is Koning die oorspronklike filek. Hy het twee TV-flieks as Poena (2020) en Poena en Poenie (2021).

Robbie Wessels is terug met sy Poena, maar nie as oorsponklike fliek nie, dit gaan 'n goeie fantastiese komediereeks wees. Poena begin vanaf Maandag 4de April om 20:00 slegs op kykNET (DStv kanaal 144).

Waaroor gaan Poena?

Poena is die beste sanger wat 'n talentvolle kry. Hy woon saam met sy Oupa Poen en Poenie die werklose nefie. Maar nie net dit nie, Hy woon van sy oupa se mooiste geliefde Coco en haar dogter Chanel.

Poen het besluit om Paternoster te gaan trek, maar hy gaan meeste moeilikheid beland met sy vriend Vis. Poena en sy neef Poenie neem dit as Poen's Plumbing oor.


Hy droom nog om die beste kunstenaar te word, hy was baie gelukkig om vir sy vervaardiger Elton te gaan help om droom te maak, Wel Shakira die paaldanser het vir Poena "date" gevra. Poena, jy verdien dit!


Poena rolverdeling:
Robbie Wessels as Poena
Kaz Macfadden as Poenie
Liane Heyl as Coco
Lauren Botha as Chanel
Reginald Hufkie as Elton
Lochner de Kock as Vis
Danielle Retief as Shakira


Volg asseblief vir kykNET met sosiale media op inligting.



(Gerugte) Die Suid-Afrikaanse se komedie fliek Barakat nou op televisie


Barakat (2020) sal vanaf Saterdag 19de Februarie 20:00 op kykNET (DStv kanaal 144) debuteer en dit behoort om volgende maand op MultiChoice se stroom diens Showmax beskikbaar wees. Die kykers sal die 'love!'

Barakat is in Suid-Afrikaanse se fliekteaters op Mei laasjaar en op DStv se BoxOffice op Junie laasjaar vrygestel. Maar kom ons almal hoop dat Barakat met hierdie jaar se Oscars mag wen!

Wat gaan oor Barakat?

Dit gaan oor 'n verouderende matriarg poog om haar gebroke, disfunksionele gesin oor Eid-al-Fitr bymekaar te bring om die nuus daaroor te bring.

Aisha (Vinette Ebrahim) is 'n enkele ma wat vier seuns in die middelklas-Moslem-voorstede van Rylands in Kaapstad grootgemaak het, Sedert die skeuring het Aisha probeer om haar seuns weer bymekaar te bring vir Eid-al-Fitr, maar het haar seuns ongelukkig geweier.

Die bekroonde regisseur Amy Jephta het gesê sy's so trots op ons klein storie oor 'n gesin wat duisende mense bereik het.

Hier is Barakat se spelers:
Vinette Ebrahim as Aisha Davids
Mortimer Williams as Zaid
Danny Roos as Nur
Quantia Adams as Ra-eeshah
June van Merch as Fadielah
Joey Rasdien as Zunaid
Bonnie Mbuli as Gwen

Volg asseblief vir Barakat op Facebook-blad vir meer inligting.


Neil neem 'n plek oor in Namibiese woestyn



Die voormalige 7de Laan se akteur Neil Sandilands gaan hierdie week sê Namibiese woestyn gaan besoek op kykNET se nuwe leefstyl program Die Groot Niks.

Hierdiie program wat tans 7 episodes nou het, dit is tussen in Walvisbaai en Luderitz. 

In agter-in-skerms twee La't Wiel aanbieders Waldo van der Waal en Hannes Visser wat ook betrokke raak. Voormalige Carte Blanche aanbieder Ruda Landman doen stemwerk.

Hy het gesê mense kan behalwe 'n element van reis deur sy ervaring met Die Groot Niks.

Die Groot Níks begin op Saterdag 12de Februarie om 18h00 slegs op kykNET (DStv kanaal 144).

Volg asseblief vir kykNET op sosiale media vir meer inligting inligting oor Die Groot Niks.


Dokter Ali op April maand terug wees vir die tweede seisoen

Dokter Ali is vir twee maande op produksiebreek, maar die tweede seisoen sal op 18de April terug op eExtra verskyn. Dis moontlik, Seisoen 1 en 2 sou saam gespeel het. Seisoen 1 is nou beskikbaar op eVOD se aanlyn stroom diens, Miskien sal hulle ook Seisoen 2 kan laai voor dit op televisie verskyn.

Oor wat gaan Dokter Ali?

Dit gaan oor 'n ou wat met outisme gediagnoseer is, hy het deur sy lewe met baie probleme te kampe gehad weens sy spesiale toestand. Toe hy 'n klein kind was, het hy geen vriend gehad nie en gely onder die afknouery van die buurtkinders. Daarom moes sy ouer broer heeltyd vir hom sorg. Een van hierdie kere is sy ouer broer oorlede terwyl hy probeer het om buurtkinders te oorreed om met hulle te speel. Daarna is Ali die skuld gekry vir die dood van sy ouer broer en is hy deur sy familie verlaat.

 Met hierdie oproep reis Ali vir die eerste keer in sy lewe na Istanbul. Toe hy by die lughawe aankom, bevind hy homself in die middel van 'n noodgeval. Een kind word ernstig beseer deur 'n stuk glas wat van die plafon afval. Ali doen die noodhulp suksesvol, voer operasie uit net deur die kennis wat hy uit mediese boeke opgedoen het, en red die kind se lewe.

 In dié tyd teken mense by die lughawe sy operasie op en deel dit as ’n wonderwerk op sosiale media. Ali kan weens dié noodgeval nie betyds na sy onderhoud gaan nie.

 Intussen wil die direkteure van die hospitaal nie Ali vir ’n opleiding aanvaar nie. Hulle sien egter die video op sosiale media wat handel oor Ali se uitvoering van noodhulp by die lughawe. Ook kom die joernaliste na die hospitaal en soek Ali. Weens die positiewe publisiteit op sosiale media en op TV het die hospitaaldirekteure geen ander keuse as om Ali vir opleiding te aanvaar nie.


 Dokter Ali rolverdeling:
 Taner Olmez as Dokter Ali 
 Onur Tuna as Dokter Ferman 
 Sinem Unsal as Dokter Nazli 
 Hazal Turesan as Beliz 
 Ozge Ozder as Kivilcim
 Murat Aygen as Dokter Tanju 
 Firat Altunmese as Dokter Demir
 Hayal Koseoglu as Verpleegster Acelya
 Bihter Dincer as Dokter Selvi
 Korhan Herduran as Gunes
 Merve Dizdar as Damla
 Reha Ozcan as Dokter Adil

Volg asseblief vir KuierTyd op Facebook en Twitter-blad vir meer inligting.

LEES OOK:

Wrede Stad skuif na die middae

So aangesien omdat Wrede Stad (Zalim İstanbul) se omnibus bietjie vroeer Saterdae middae na 14h55 skuif, het eExtra besluit geneem Indiese sepies Blue Venom Girl kan dalk na Afrikaans se fliek uitsaai.

Moenie vergeet om Kuiertyd se Facebook-blad te volg nie.

Petro nou 'n nuwe Karakter op GMR!

Woensdag het Mela Swanepoel (13 of 14) by kykNET se wildste sepie Getroud Met Rugby debuut.Welkom by GMR, Méla Swanepoel! Wat nou Petro vertolk.

"My tyd sover by GMR is net een groot blessing! Letterlik almal daar is net amazing en dis soveel fun op stel. Die crew, personeel en regisseurs is almal so vriendelik en die akteurs is ongelooflik sweet en laat mens dadelik tuis voel! Almal hanteer mekaar soos een groot familie. Dis vir my 'n ongelooflike voorreg om deel daarvan te mag wees!" Sê Mela.


Maak seker julle skakel Getroud Met Rugby elke weeksdae om 18h00 slegs op kykNET (DStv 144).

OU Toppies nou elke Dinsdae op SAUK2

Ou Toppies is 'n Afrikaanstalige sitkom wat in 'n aftreeoord afspeel en draai om vier afgetrede mans van verskillende agtergronde wat hulself onder dieselfde dak bevind, iets wat hulle nooit vrywillig sou doen nie.

Dit is waaroor aftrede gaan: om die onvermydelike en mekaar te aanvaar en die pretfaktor in veroudering te vind.

Boetus van der Merwe (gespeel deur Tobie Cronje) is 'n oud-akteur wat in 'n klein aftreehuis intrek, die enigste gebou wat oorbly op grond wat besit word deur 'n konglomeraat wat dit graag wil stoot en 'n landgoed ontwikkel.

Daar word hy gedwing om skouers te skuur met die oud-musikant slash hustler, Jabu Chili (Amos Ketlele);  'n voormalige weermagbevelvoerder, George de Bruin (Ian Roberts);  en voormalige kos- en drankbestuurder Alvin Adonis (Simon Bruinders).

Daar is ook 'n ongelooflike pragtige en afgetrede dokter, Gloria, gespeel deur Heidi Mollentze.

Die vier afgetredenes bevind hulle telkens in moeilike situasies.

Hulle kompeteer onvermydelik elke kans wat hulle kry, tot die frustrasie van Gloria, wie se liefde boaan hul emmerlys is.

Maar uiteindelik moet hulle staatmaak op hul verskillende sterkpunte en mekaar om oor die weg te kom.

In die proses word hulle onwaarskynlike vriende, en deel die wel en wee van aftrede en veroudering, en bewys dat dit nie die einde van die lyn is nie, maar die begin van 'n nuwe avontuur.

Ook in die rolverdeling is Nomsa Buthelezi-Shezi as Nhlanhla en Sans Moonsamy as Vikesh, 'n egpaar wat by die aftreeoord werk.

 In die reekspremière, "Welkom by Huis Wag-'n-Bietjie": Die klein urn met Sus se as is misplaas op die dag van haar gedenkdiens.

Die Ou Toppies wil almal Sus se ou kamer hê en besluit wie Sus se as kry (of vervaardig) kan by haar kamer intrek.

Sus se doodgebroke seun Boetus arriveer vir haar gedenkteken.

Wanneer hy homself "beseer" gebruik hy dit as 'n verskoning om in sy ma se ou kamer in te trek... met geen voorneme om ooit weer te gaan nie, want hy het nêrens om te gaan nie.

Ou Toppies word vervaardig deur Darkchild Productions met die uitvoerende vervaardigers Cabby Magongwa en Wayne Pearce.

Skakel elke Dinsdae om 19h30 slegs op SABC2.