Daarmee groet ons "Getroud Met Rugby" op lente


Getroud Met Rugby wat op 2009 op kykNET uitgesaai as dramareeks en is nadat op April 2016 toe het dit 'n sepie geword. Die besluit wat GMR wat kansellasie is, sal die Stryders-rugby in September afskeid geneem word. 

Kom ons hoop die nuwe sepie sal vanaf Oktober vervang word. kykNET se direkteur-kanale Waldimar Pelser sĂȘ dankie vir Deon Opperman en met Overberg Produksies wat al so hard gewerk het op 'n afgelope 13 jaar.. Die finale episode word in Julie maand verfilm.

Onthou GMR se finale episode sal vanaf 30ste September maand sluit. Te minste het ons 7 maande oor om Stryders te kyk.

Wat dink julle? Sou Getroud Met Rugby nog 'n seisoen voortgegaan he of sal dit permanent gekanselleer word?

Volg by Getroud Met Rugby of by kykNET op hulle sosiale media blad vir meer inligting oor kansellasie.

No comments:

Post a Comment

Marita van der Vyver se boekresensies word 'n TV-reeks

Die nuwe drama reeks Dinge van 'n Kind wat op Projek Dina vervang sal vanaf Dinsdag 10de Mei op kykNET (DStv 144) begin. Dis...