April op kykNET



Al nuwe splinternuwe wat op April 2022 begin, hierdie kort skedule wat gaan lyk op kykNET (DStv kanaal 144):

Saterdag 2de April:

18h00: Dankie Lottoland (Reeks 4) 
Nuusleser Riaan Cruywagen maak verrassings in Worcester.

Sondag 3de April:

17h30: Glam Guru
Hannon Bothma is terug vir 22de seisoen om nog meer prakties raad te gee.

20h00: Waarheid Met Max (Nuwe aktualiteit programme) 
Daar is slegs ses episodes in die program, Max onderhoud Jacques Pauw die skrywer van President's Keys.

21h00: Voetspore in Suid-Afrika
Hierdie week reis Johan Badenhorst en die span Limpopo en Luvuvhu river.

Maandag 4de April:

20h00: Poena  (Nuwe reeks)
In die eerste episode, Poena (Robbie Wessels) kan nie wag dat Shakira (Danielle Retief) terugkeer van die Kaap af waar sy vir Springbokkleure deelneem nie.

20h30: Fiƫsta
Vryeweekblad het hul eerste boekefees in Stilbaai aangebied.

Dinsdag 5de April:

21h00: Tiaan Proe (Nuwe kosprogram)
Die Kokkedoor wenner Sjef Tiaan Langenegger is weereens terug op die kassie.

Donderdag 7de April:

17h30: Welvaartskeppers (Nuwe seisoen)
In die finansiƫle reeks, Gaan Geo en PJ Botha met top entrepreneurs in verskillende velde praat en kykers vertel van kritiese besluite wat hulle moes neem om bo uit te kom.

Vrydag 8ste April:

21h00: La't Wiel
Hannes Visser en Waldo van der Waal bring meer opwindende in 26ste seisoen propvol en smeulende bande.

Sondag 10de April:

17h00: Net Koffie
In volgende dertien episodes, Henriette Marx keer terug vir derde seisoen. 
 
Donderdag 14de April:

20h00: Op My Eish met Francois Jacobs (Seisoen 2)
Francois is opsoek na liefde, in November laasjaar het al 15 dames geleentheid om in te skryf, sal hy met 15 dames kies wat vir hom beter ken.

Donderdag 21ste April:

21h00: Anzel in die Boland (Seisoen 3)
Anzel en die span gaan hierdie seisoen in Elgin, Hemel en Aarde, Durbanville en Constantia gaan besoek.


Woensdag 27ste April:

20h00: In Die Sop (Seisoen 2)
Bertus Basson kan enige iets verander soos die dekor, naam, uitrustings van die personeel, die kombuisopset en die spyskaart. Hy en his span gaan nog hul kennis meer opwindend maak.


LEES OOK:

Moenie vergeet om kykNET se sosiale media blad te volg vir meer inligting nie. 

Asseblief volg ons op Facebook-rekening, maar eendag sal ons op 'n blad oopmaak.




No comments:

Post a Comment

Marita van der Vyver se boekresensies word 'n TV-reeks

Die nuwe drama reeks Dinge van 'n Kind wat op Projek Dina vervang sal vanaf Dinsdag 10de Mei op kykNET (DStv 144) begin. Dis...