MultiChoice het besluit om eMedia kanale te stop in April



MultiChoice sal na 5 jaar eMedia Investments se 4 kanale eExtra, eMovies, eMovies Extra en eToonz vanaf 1ste April beƫindig, wel al e-tv se kanale kan nogsteeds op Openview platform gesien, eExtra is ook nog beskikbaar op StarSat. e.tv en eNCA (DStv kanaal 403) sal nog op 1ste April voortgaan.

MultiChoice is in 'n medianavraag om kommentaar gevra oor die verwydering van vier kanale waarom dit nie besluit het om die vervoerooreenkoms te hernu nie.  

Die kykers sal te minste op Openview dekodeerder by enige winkels as hulle nogsteeds vir Kuiertyd Telenovelas, flieks of enige iets kyk.

Volg asseblief vir Openview of etv op Facebook blad vir nog meer inligting.

No comments:

Post a Comment

Marita van der Vyver se boekresensies word 'n TV-reeks

Die nuwe drama reeks Dinge van 'n Kind wat op Projek Dina vervang sal vanaf Dinsdag 10de Mei op kykNET (DStv 144) begin. Dis...