Marita van der Vyver se boekresensies word 'n TV-reeks


Die nuwe drama reeks Dinge van 'n Kind wat op Projek Dina vervang sal vanaf Dinsdag 10de Mei op kykNET (DStv 144) begin. Dis eintlik 2 weke. Hierdie reeks verskyn met 10 episodes. Dit sal ook op Catch Up platform beskikbaar wees.

Die kykers sal elke val Mart Vermaak ontmoet. In die roman Dinge van 'n Kind leer lesers Mart sowel as 'n tiener en as 'n vrou in haar dertigs ken wat in Londen woon. ontnugtering van haar grootwordjare vind plaas deur die agtergrond die ontstuimig in laat '70's.

Die Dinge van 'n Kind boek was op 28 jaar gelede gepubliseer. daar is reeds twee oplae van die eerste hardebandboek ongeveer tussen 2005 en 2011 met drie oplaes. Dit word ook met verskillende drie tale met Engels, Duits en Nederlands vertaal.

Maar die rede daar is drie aktrises wat deur Melissa Myburgh, Cinatte Schutte en Susan Beyers op Mart Vermaak vertolk met onderskeidelik. Die bekende akteurs wat ook die deel rolverdeling is byvoorbeeld Jana Kruger (Afgrond), Quanita Adams (Sara se Geheim), Deanre Reiners (Shawn van 7de Laan) en meer...


Dinge van 'n Kind word deur Nagvlug Films vervaardig. Henrietta Gryffenberg en Elanie Rupping skryf die draaiboek van dit.

Moenie vergeet om kykNET te volg op Facebook vir meer inligting nie of julle kan vir ons op Afrikaanse Vermaak Televisie op Facebook rekening volg.





Verdeele Liefde binnekort op eVOD


TV8 (Turkye) se dramareeks My Home, My Destiny (2019-2021) wat nou in Afrikaans "Verdeelde Liefde" getiteld is, behoort dit vanaf Dinsdag 12de April op e.tv se aanlyn stroom diens eVOD beskikbaar wees vir 25 episodes per maand, maar dit sal later hierdie jaar of volgende jaar op Kuiertyd (eExtra) verskyn, ons almal hoop so.

Oor wat gaan Verdeelde Liefde?

Zeynep (Demet Özdemir) word in 'n arm gesin gebore en het min geleenthede in haar lewe, haar pa is alkoholis, haar ma swak en haar broer sterf weens 'n gebrek aan mediese behandeling.

Mahdi (İbrahim Çelikkol)  is 'n dapper, selfopofferende maar ook 'n eensame man wat die verantwoordelikheid van sy familie en dan diegene in sy omgewing aanvaar het, wat almal met selfvertroue geleun het.
 

Hier's die volle rolverdeling van Verdeelde Liefde:

Demet Özdemir (Droomverlore, Kurt en Shura) - Zeynep
İbrahim Çelikkol (Begeertes) - Mahdi
Zuhal Gencer - Sakine
Senan Kara - Nermin
Nagel Red Rose - Ekrem
Engin Hepileri - Faruk
Elif Sonnez - Cemile
Hulya Duyar - Sultan
Mehmet Korhan Firat - Jalal
Fatih Koyunoglu (Deur Dik en Dun) - Noah
Nursim Demir - Zeliha
Zeynep Kurmal - Müjgan
Naz Göktan - Emine
Kazım Sinan - Demirer
Kayra Zabci - Jasmine
Helin Kandemir - Match
Emir Tahila - Ali
Ali Oguz Senol - Tolga

Jy kan te minste eVOD op Google Play Store (Android) of by App Store (Apple) by jul fone aflaai en om Afrikaans Premium wat nou Afrikaans verkort het, sal op R29.99 per maand kos. Of julle kan te minste eVOD op hul Facebook blad like vir meer inligting.

Volg ons Afrikaanse Vermaak Televisie op Facebook rekening. 

Vier e.tv kanale bly op DStv



eMedia Investments se vier kanale eExtra, eMovies, eToonz en eMovies bly op DStv platform tot verdere kennisgewing soos hulle sê, dit kan April Fools Day wees, Dit was veronderstel om vanaf Vrydag 1ste April te sluit, As jy op "TV Guide" kliek dan as hulle sê, "Channel Will Close on 31st March". 

Maar MultiChoice het die kanaalbeëindiging van daardie 4 kanale verwyder. Sodat DStv kykers voortgaan om hulle Turkwood sepies, flieke enige iets kyk.

Asseblief volg vir Openview of e.tv vir meer inligting.

Julle kan vir ons Afrikaanse Vermaak Televisie op Facebook rekening begin volg.

April op kykNET



Al nuwe splinternuwe wat op April 2022 begin, hierdie kort skedule wat gaan lyk op kykNET (DStv kanaal 144):

Saterdag 2de April:

18h00: Dankie Lottoland (Reeks 4) 
Nuusleser Riaan Cruywagen maak verrassings in Worcester.

Sondag 3de April:

17h30: Glam Guru
Hannon Bothma is terug vir 22de seisoen om nog meer prakties raad te gee.

20h00: Waarheid Met Max (Nuwe aktualiteit programme) 
Daar is slegs ses episodes in die program, Max onderhoud Jacques Pauw die skrywer van President's Keys.

21h00: Voetspore in Suid-Afrika
Hierdie week reis Johan Badenhorst en die span Limpopo en Luvuvhu river.

Maandag 4de April:

20h00: Poena  (Nuwe reeks)
In die eerste episode, Poena (Robbie Wessels) kan nie wag dat Shakira (Danielle Retief) terugkeer van die Kaap af waar sy vir Springbokkleure deelneem nie.

20h30: Fiësta
Vryeweekblad het hul eerste boekefees in Stilbaai aangebied.

Dinsdag 5de April:

21h00: Tiaan Proe (Nuwe kosprogram)
Die Kokkedoor wenner Sjef Tiaan Langenegger is weereens terug op die kassie.

Donderdag 7de April:

17h30: Welvaartskeppers (Nuwe seisoen)
In die finansiële reeks, Gaan Geo en PJ Botha met top entrepreneurs in verskillende velde praat en kykers vertel van kritiese besluite wat hulle moes neem om bo uit te kom.

Vrydag 8ste April:

21h00: La't Wiel
Hannes Visser en Waldo van der Waal bring meer opwindende in 26ste seisoen propvol en smeulende bande.

Sondag 10de April:

17h00: Net Koffie
In volgende dertien episodes, Henriette Marx keer terug vir derde seisoen. 
 
Donderdag 14de April:

20h00: Op My Eish met Francois Jacobs (Seisoen 2)
Francois is opsoek na liefde, in November laasjaar het al 15 dames geleentheid om in te skryf, sal hy met 15 dames kies wat vir hom beter ken.

Donderdag 21ste April:

21h00: Anzel in die Boland (Seisoen 3)
Anzel en die span gaan hierdie seisoen in Elgin, Hemel en Aarde, Durbanville en Constantia gaan besoek.


Woensdag 27ste April:

20h00: In Die Sop (Seisoen 2)
Bertus Basson kan enige iets verander soos die dekor, naam, uitrustings van die personeel, die kombuisopset en die spyskaart. Hy en his span gaan nog hul kennis meer opwindend maak.


LEES OOK:

Moenie vergeet om kykNET se sosiale media blad te volg vir meer inligting nie. 

Asseblief volg ons op Facebook-rekening, maar eendag sal ons op 'n blad oopmaak.




MultiChoice het besluit om eMedia kanale te stop in April



MultiChoice sal na 5 jaar eMedia Investments se 4 kanale eExtra, eMovies, eMovies Extra en eToonz vanaf 1ste April beëindig, wel al e-tv se kanale kan nogsteeds op Openview platform gesien, eExtra is ook nog beskikbaar op StarSat. e.tv en eNCA (DStv kanaal 403) sal nog op 1ste April voortgaan.

MultiChoice is in 'n medianavraag om kommentaar gevra oor die verwydering van vier kanale waarom dit nie besluit het om die vervoerooreenkoms te hernu nie.  

Die kykers sal te minste op Openview dekodeerder by enige winkels as hulle nogsteeds vir Kuiertyd Telenovelas, flieks of enige iets kyk.

Volg asseblief vir Openview of etv op Facebook blad vir nog meer inligting.

kykNET beëindig "Verslag" maar die ander programme gaan nog voort



kykNET (DStv 144) beplan om die nuwe skedule Junie maand te skuif aktualiteit programme Verslag was 'n gekanselleer deur kykNET.

In 19 Januarie was dit onlangs In Gesprek met Lourensa Eckard genoem wat die deel van Verslag was.

Verslag aanbieders Suzaan Steyn (Spreekkamer) en Hendrich Wyngaard (KLOP!) is ook 'n nuuslesers. Die twee programme sal eintlik voortgaan. Die program Verslag sal tot Junie 2022 regstreeks op kykNET (DStv 144) op die lug wees, ’n sakebesluit waarvan die produksiespan gister in kennis gestel is.

So aangesien met Prontuit en In Gesprek met Lourensa Eckhard sal op die lug bly, maar sal later vanjaar na 'n beter tydgleuf beweeg.

Volg asseblief vir kykNET op Facebook-blad vir nog meer inligting of julle kan ook vir ons by Afrikaanse Vermaak Televisie op ons Facebook rekening te volg.


Daarmee groet ons "Getroud Met Rugby" op lente


Getroud Met Rugby wat op 2009 op kykNET uitgesaai as dramareeks en is nadat op April 2016 toe het dit 'n sepie geword. Die besluit wat GMR wat kansellasie is, sal die Stryders-rugby in September afskeid geneem word. 

Kom ons hoop die nuwe sepie sal vanaf Oktober vervang word. kykNET se direkteur-kanale Waldimar Pelser sê dankie vir Deon Opperman en met Overberg Produksies wat al so hard gewerk het op 'n afgelope 13 jaar.. Die finale episode word in Julie maand verfilm.

Onthou GMR se finale episode sal vanaf 30ste September maand sluit. Te minste het ons 7 maande oor om Stryders te kyk.

Wat dink julle? Sou Getroud Met Rugby nog 'n seisoen voortgegaan he of sal dit permanent gekanselleer word?

Volg by Getroud Met Rugby of by kykNET op hulle sosiale media blad vir meer inligting oor kansellasie.

Marita van der Vyver se boekresensies word 'n TV-reeks

Die nuwe drama reeks Dinge van 'n Kind wat op Projek Dina vervang sal vanaf Dinsdag 10de Mei op kykNET (DStv 144) begin. Dis...